Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bioskoop
bioskoop [boodskap #136189] Sun, 04 April 2021 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bioskoop.
'n Bioskoop.
bioskoop
Afbreking: bio•skoop


Selfstandige naamwoord: bioskoop
Meervoud: bioskope

Betekenis:
• 'n Gebou waar flieks gewys word; skouburg waar rolprente vertoon word.

Gebruik:
• Die kinders is bioskoop toe.

Sinoniem:
• filmteater
• fliekhuis
• fliek­teater
• kinema

Afgelei:
• bioskoopbesoeker
• bioskoopganer
• bioskoopprent
• bioskoopvertoning

Vertaling:
Engels: bioscope, cinema, movie theater
Nederlands: bioscoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binnegoed
Volgende onderwerp: verslind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:06:06 UTC 2025