binnegoed [boodskap #136188] |
Sun, 04 April 2021 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binnegoed
Afbreking: bin•ne•goed
Samestelling: binne + goed
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: binnegoed
Verkleinwoord: –
Meervoud van verkleining: binnegoedjies
Betekenis:
• Die inwendige dele van die liggaam of 'n ander afgeskermde ruimte.
Gebruik:
• Hulle het die bok se binnegoed weggegooi.
Spreekwoord:
• Meer bek as binnegoed. [Baie praat en min verstand openbaar.]
Sinoniem:
• derms
• gedermte
• ingewande
Afgelei:
• inegwandebreuk
Vertaling:
Engels: entrails, intestines
Nederlands: ingewanden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|