Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beplant
beplant [boodskap #136186] Sun, 04 April 2021 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beplant
Afbreking: be•plant


Werkwoord: beplant
Verlede tyd: het beplant

Betekenis:
• Vol plant; met plante beset.

Gebruik:
• Ons gaan die stuk grond met gras beplant.

Vertaling:
Engels: to plant
Nederlands: beplanten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemors
Volgende onderwerp: bind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:02:09 UTC 2025