Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemors
bemors [boodskap #136185] Sun, 04 April 2021 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemors
Afbreking: be•mors


Werkwoord: bemors
Verlede tyd: het bemors

Betekenis:
• Vuil of smerig maak.

Gebruik:
• Sy klere is met modder bemors.

Sinoniem:
• besmet
• besoedel
• bevuil
• vuilmaak

Afgelei:
• bemorsing

Vertaling:
Engels: to dirty, soil
Nederlands: bemorsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nepotisme
Volgende onderwerp: beplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:51:17 UTC 2025