nepotisme [boodskap #136184] |
Sun, 04 April 2021 11:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nepotisme
Afbreking: ne•po•tis•me
Selfstandige naamwoord: nepotisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Die onregmatige begunstiging van familie en vriende (soos met die toekenning van poste en kontrakte).
Gebruik:
• Pous Johannes XXII het homself skaamteloos aan nepotisme skuldig gemaak deur kerklike ampte aan sy vriende en verwate toe te ken.
Sinoniem:
• baantjies vir boeties
Vertaling:
Engels: nepotism
Nederlands: nepotisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|