opstanding [boodskap #136179] |
Sat, 03 April 2021 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opstanding
Afbreking: op•stan•ding
Selfstandige naamwoord: opstanding
Meervoud: opstandings
Betekenis:
• Die herrysing van 'n persoon uit die dood.
Gebruik:
• Jesus se opstanding simboliseer nie net die belofte van 'n nuwe begin nie, maar ook die oorwinning oor die dood!
Sinoniem:
• herrysenis
Vertaling:
Engels: resurrection
Nederlands: opstanding, verrijzenis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|