afpers [boodskap #136175] |
Sat, 03 April 2021 16:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afpers
Afbreking: af•pers
Samestelling: af + pers
Werkwoord: pers af, afpers
Verlede tyd: het afgepers
Betekenis:
• Iemand dreig (gewoonlik met vertroulike inligting) om sodoende geld of ander gunste te bekom.
Gebruik:
• Iemand wat dink hy is wys, maar ander afpers, is dwaas. [Prediker 7:7]
Sinoniem:
• afdreig
Afgelei:
• afperser
• afpersing
Vertaling:
Engels: to extort
Nederlands: afpersen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|