begeer [boodskap #136174] |
Sat, 03 April 2021 16:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
begeer
Afbreking: be•geer
Werkwoord: begeer
Verlede tyd: het begeer
Betekenis:
• 'n Sterk verlange om iets te besit.
Gebruik:
• Jy mag nie jou naaste se goed begeer nie.
Sinoniem:
• hunker
• smag
• verlang
Antoniem:
• afkeer
• haat
• weersin
Afgelei:
• begeerlik
• begeerte
• begerig
Vertaling:
Engels: to desire, wish for, covet
Nederlands: begeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|