bebos [boodskap #136171] |
Sat, 03 April 2021 13:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bebos
Afbreking: be•bos
Byvoeglike naamwoord: bebos
Attributief: beboste
Betekenis:
• Wat met bome en bosse begroei is.
Gebruik:
• Die gebied was voorheen bebos gewees.
Sinoniem:
• bosagtig
• plantryk
• ruig
• woudagtig
Vertaling:
Engels: wooded
Nederlands: bebost
Werkwoord: bebos
Verlede tyd: het bebos
Betekenis:
• Om met bome en bosse te begroei.
Gebruik:
• Die gebied moet gerehabiliteer en bebos word.
Antoniem:
• ontbos
Afgelei:
• bebossing
• herbebos
Vertaling:
Engels: to afforest
Nederlands: bebossen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|