| asvaal [boodskap #136170] |
Sa., 03 April 2021 09:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25111 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asvaal
Afbreking: as•vaal
Samestelling: as + vaal
Byvoeglike naamwoord: asvaal
Attributief: asvaal
Betekenis:
• Baie vaal.
Gebruik:
• Hy het hom asvaal geskrik.
Sinoniem:
• asgrou
• askleurig
• doodsbleek
• muisvaal
Vertaling:
Engels: very pale, ashen pale
Nederlands: asvaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|