Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asvaal
asvaal [boodskap #136170] Sat, 03 April 2021 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
asvaal
Afbreking: as•vaal
Samestelling: as + vaal


Byvoeglike naamwoord: asvaal
Attributief: asvaal

Betekenis:
• Baie vaal.

Gebruik:
• Hy het hom asvaal geskrik.

Sinoniem:
• asgrou
• askleurig
• doodsbleek
• muisvaal

Vertaling:
Engels: very pale, ashen pale
Nederlands: asvaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aster
Volgende onderwerp: bebos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:59:05 UTC 2025