Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » apteekster
apteekster [boodskap #136167] Sa, 03 April 2021 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
apteekster
Afbreking: ap•teek•ster


Selfstandige naamwoord: apteekster
Meervoud: apteeksters
Verkleinwoord: apteekstertjie
Meervoud van verkleining: apteekstertjies

Betekenis:
• Vrou wat medisyne aanmaak en verkoop.

Gebruik:
• Die apteekster het sommer vinnig vir my die regte pille gekry.

Antoniem:
• apteker (manlik of neutraal)

Vertaling:
Engels: female chemist
Nederlands: apotheekster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: angelier
Volgende onderwerp: asemhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 22:28:53 MGT 2024