skurk [boodskap #136163] |
Fri, 02 April 2021 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skurk
Afbreking: skurk
Selfstandige naamwoord: skurk
Meervoud: skurke
Betekenis:
• 'n Gemene of lae persoon wat kwaad bedryf.
Gebruik:
• Die skelmstreke van die skurk sal aan die lig kom. [Jesaja 32:7]
Sinoniem:
• boosdoener
• booswig
• dief
• boef
• kalant
• kroek
• misdadiger
• rampokker
• rower
• skarminkel
• skelm
• skobbejak
• swernoot
Vertaling:
Engels: villain, rogue, scoundrel
Nederlands: schurk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|