Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beny
beny [boodskap #136162] Fri, 02 April 2021 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beny
Afbreking: be•ny


Werkwoord: beny
Verlede tyd: het beny

Betekenis:
• Op iemand jaloers wees; wil hê wat hy of sy het.

Gebruik:
• Ek is nie seker of ek jou moet beny of jammer kry nie.

Afgelei:
• benybaar
• benydenswaardig
• benyer

Vertaling:
Engels: to envy, be jealous
Nederlands: benijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afrig
Volgende onderwerp: skurk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:42:02 UTC 2025