Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afrig
afrig [boodskap #136161] Fri, 02 April 2021 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afrig
Afbreking: af•rig
Samestelling: af + rig


Werkwoord: rig af, afrig
Verlede tyd: het afgerig

Betekenis:
• Deur middel van oefening vir iets geskik maak.

Gebruik:
• Mnr. Pretorius gaan die span vanjaar afrig.

Sinoniem:
• brei
• dril
• oefen
• voorberei

Afgelei:
• afrigster
• afrigter
• afrigting

Vertaling:
Engels: to coach, train
Nederlands: africhten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkap
Volgende onderwerp: beny
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:43:50 UTC 2025