Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgrond
afgrond [boodskap #136159] Fri, 02 April 2021 11:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Afgrond.
'n Afgrond.
afgrond
Afbreking: af•grond
Samestelling: af + grond


Selfstandige naamwoord: afgrond
Meervoud: afgronde
Verkleinwoord: afgrondjie
Meervoud van verkleining: afgrondjies

Betekenis:
• 'n Diepte wat steil na benede loop.
• (figuurlik) 'n Groot ellende.

Gebruik:
• Pasop dat jy nie oor die afgrond val nie.
• Hy bederf sy kinders in die afgrond in.

Sinoniem:
• berghelling
• diepte
• helling
• kloof
• krans
• onderwêreld
• ravyn
• steilte
• skeur
• skuinste
• val

Afgelei:
• afgrondelik

Vertaling:
Engels: abyss, chasm, precipice
Nederlands: afgrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afhaal
Volgende onderwerp: afkap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:43:07 UTC 2025