afhaal [boodskap #136158] |
Fri, 02 April 2021 10:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afhaal
Afbreking: af•haal
Samestelling: af + haal
Werkwoord: haal af, afhaal
Verlede tyd: het afgehaal
Betekenis:
• Om iets van 'n plek te verwyder of weg te neem.
• Op 'n plek kry en na 'n ander plek neem.
Gebruik:
• Kan jy die boeke in die boonste rak afhaal?
• Hy het sy ouers by die stasie gaan afhaal.
Spreekwoord:
• Jou hoed vir iemand afhaal. [Iemand bewonder vir wat hy gedoen het.]
Sinoniem:
• afneem
• weghaal
• wegneem
• verwyder
Afgelei:
• afhaalwa
Vertaling:
Engels: to take down, bring down; to fetch, meet
Nederlands: afhalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|