Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afbrand
afbrand [boodskap #136154] Fri, 02 April 2021 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afbrand
Afbreking: af•brand
Samestelling: af + brand


Werkwoord: brand af, afbrand
Verlede tyd: het afgebrand

Betekenis:
• Om deur vuur vernietig te word.

Gebruik:
• Die brandweermanne keer dat die ander huise nie ook afbrand nie.

Sinoniem:
• uitbrand
• wegbrand

Afgelei:
• afbrandery
• afbranding

Vertaling:
Engels: to burn down, be burnt down
Nederlands: afbranden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adresseer
Volgende onderwerp: afdak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:01:00 UTC 2025