Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adresseer
adresseer [boodskap #136153] Fri, 02 April 2021 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
adresseer
Afbreking: a•dres•seer


Werkwoord: adresseer
Verlede tyd: het geadresseer

Betekenis:
• Om iets aan iemand te rig (tipies deur 'n adres op 'n koevert te skryf).
• Aanspreek ('n probleem) of toespreek (mense).

Gebruik:
• Jy moet die brief reg adresseer.
• Die probleem moet dringend geadresseer word.

Afgelei:
• adresseerbaar
• adressering
• adresseermasjien
• heradresseer

Vertaling:
Engels: to address, direct
Nederlands: adresseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanstap
Volgende onderwerp: afbrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:02:19 UTC 2025