Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandra
aandra [boodskap #136149] Fri, 02 April 2021 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandra
Afbreking: aan•dra
Samestelling: aan + dra


Werkwoord: dra aan, aandra
Verlede tyd: het aangedra

Betekenis:
• Om iets van een plek na 'n ander te neem.
• Ter sprake bring.

Gebruik:
• Kan julle asseblief die hout aandra?
• Moenie stories aandra nie!

Sinoniem:
• aanbring
• bring
• dra
• neem
• oordra
• oorvertel
• vat
• verklik

Afgelei:
• aandraer

Vertaling:
Engels: to bring, carry, fetch
Nederlands: aandragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanbrand
Volgende onderwerp: aanjaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:47:34 UTC 2025