Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuddedier
kuddedier [boodskap #136144] Wed, 31 March 2021 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuddedier
Afbreking: kud•de•dier
Samestelling: kudde + dier


Selfstandige naamwoord: kuddedier
Meervoud: kuddediere
Verkleinwoord: kuddediertjie
Meervoud van verkleining: kuddediertjies

Betekenis:
• 'n Dier wat in groot groepe (kuddes) leef.
• (figuurlik) Persoon wat met die groep saamgaan.

Gebruik:
• 'n Skaap is 'n kuddedier, maar 'n jagluiperd is 'n alleenloper.
• Ek kan vir myself dink en is g'n kuddedier nie!

Sinoniem:
• massamens
• meeloper
• skaap

Vertaling:
Engels: herd animal; gregarious person
Nederlands: kuddedier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voog
Volgende onderwerp: skaapram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:39:40 UTC 2025