Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smul
smul [boodskap #136142] Wo., 31 Maart 2021 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smul
Afbreking: smul


Werkwoord: smul
Verlede tyd: het gesmul

Betekenis:
• Baie lekker eet.

Gebruik:
• Sy smul aan die sjokolade.

Afgelei:
• smulkos
• smullekker
• smulpaap
• smulparty
• smulsmaak

Vertaling:
Engels: to feast, regale oneself
Nederlands: smullen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerrie
Volgende onderwerp: voog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 18:56:33 UTC 2025