Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leuning
leuning [boodskap #136137] Wed, 31 March 2021 14:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
leuning
Afbreking: leu•ning


Selfstandige naamwoord: leuning
Meervoud: leunings
Verkleinwoord: leuninkie
Meervoud van verkleining: leuninkies

Betekenis:
• Iets waarop of waarteen 'n mens vir ondersteuning of veiligheid kan leun.
• Die agterkant van 'n stoel.

Gebruik:
• Hou aan die trap se leuning vas.
• 'n Ottoman is 'n rusbank sonder 'n leuning.

Hiponiem:
• armleuning
• rugleuning
• trapleuning

Afgelei:
• leuningsofa
• leuningstoel

Vertaling:
Engels: support, banister, rail; back of a chair, backrest
Nederlands: leuning

Nota:
• Moenie "leuning" met "lening" ('n geldsom) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meermin
Volgende onderwerp: kaia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:38:49 UTC 2025