Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterslang
waterslang [boodskap #136135] Wed, 31 March 2021 13:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterslang
Afbreking: wa•ter•slang
Samestelling: water + slang


Selfstandige naamwoord: waterslang
Meervoud: waterslange
Verkleinwoord: waterslangetjie
Meervoud van verkleining: waterslangetjies

Betekenis:
• 'n Spesie van waterliewend slange wat o.a. in dele van Suid-Afrika voorkom.
• Pyp waarmee water gelei word; tuinslang; brandslang.
• Sterrebeeld aan die noordelike en aan die suidelike hemel; Hydra.

Gebruik:
• Die waterslang is nie giftig nie.
• Bring die waterslang dat ons die tuin natspuit.
• Die Waterslang, waarna die sterrebeeld vernoem is, is 'n slangagtige watermonster uit die Griekse mitologie.

Vertaling:
Engels: water snake; hose; Hydra
Nederlands: waterslang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opponent
Volgende onderwerp: meermin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:56:56 UTC 2025