banjo [boodskap #136133] |
Wed, 31 March 2021 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
banjo
Afbreking: ban•jo
Selfstandige naamwoord: banjo
Meervoud: banjo's
Betekenis:
• Snaarinstrument met 'n ronde klankkas was kort, harde klanke voorbring as dit getokkel word.
Gebruik:
• Die banjo word algemeen in tradisionele jazz-musiek gebruik.
Sinoniem:
• bandolientjie (digterlik)
Vertaling:
Engels: banjo
Nederlands: banjo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|