mandolien [boodskap #136132] |
Wed, 31 March 2021 09:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mandolien
Afbreking: man•do•lien
Selfstandige naamwoord: mandolien
Meervoud: mandoliene
Verkleinwoord: mandolientjie
Meervoud van verkleining: mandolientjies
Betekenis:
• Tokkelinstrument (gevorm soos 'n luit) met vier paar snare wat met 'n plektrum getokkel word.
Gebruik:
• Die kinders sing Die Oukraalliedjie op die begeleiding van 'n mandolien en 'n banjo.
Wisselvorm:
• mandoline
Hiperoniem:
• snaarinstrument
Vertaling:
Engels: mandolin
Nederlands: mandoline
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|