besoektyd [boodskap #136131] |
Di, 30 Maart 2021 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besoektyd
Afbreking: be•soek•tyd
Samestelling: besoek + tyd
Selfstandige naamwoord: besoektyd
Meervoud: besoektye
Verkleinwoord: besoektydjie
Meervoud van verkleining: besoektydjies
Betekenis:
• Die tyd waartydens besoekers welkom is om besoek aan 'n hospitaal of ander instelling af te lê.
Gebruik:
• Ons sal tydens besoektyd 'n draai daar maak.
Vertaling:
Engels: visiting hours
Nederlands: bezoekuren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|