Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloermoer
vloermoer [boodskap #136128] Tue, 30 March 2021 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vloermoer
Afbreking: vloer•moer
Samestelling: vloer + moer


Selfstandige naamwoord: vloermoer
Meervoud: vloermoere
Verkleinwoord: vloermoertjie
Meervoud van verkleining: vloermoertjies

Betekenis:
• 'n Onbeheerde uitbarsting van woede en frustrasie.

Gebruik:
• Kinders kan soms lelik wees, skree, byt, slaan en 'n vloermoer gooi om te kry wat hulle wil hê.

Sinoniem:
• aapstuipe
• bobbejaanstuipe
• drifbui
• gemoedsbekakking
• horries
• papelellekoors
• ritteltit
• woedeaanval

Vertaling:
Engels: tantrum, fit, outburst
Nederlands: woedeaanval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevrug
Volgende onderwerp: versleg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:56:16 UTC 2025