Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » formidabel
formidabel [boodskap #136126] Tue, 30 March 2021 13:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
formidabel
Afbreking: for•mi•da•bel


Byvoeglike naamwoord: formidabel
Attributief: formidabele

Betekenis:
• So groot en gedug dat dit vrees en respek afdwing.

Gebruik:
• C.J. Langenhoven se rol in die Afrikaanse literatuur en kultuurgeskiedenis was formidabel.

Sinoniem:
• asemrowend
• gedug
• geweldig
• imponerend
• indrukwekkend
• kragtig
• meesterlik
• ontsaglik
• reusagtig
• vreeslik
• verskriklik

Vertaling:
Engels: formidable
Nederlands: formidabel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: animasie
Volgende onderwerp: bevrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:03:59 UTC 2025