animasie [boodskap #136125] |
Tue, 30 March 2021 13:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
animasie
Afbreking: a•ni•ma•sie
Selfstandige naamwoord: animasie
Meervoud: animasies
Verkleinwoord: animasietjie
Meervoud van verkleining: animasietjies
Betekenis:
• Die illusie van beweging wat geskep word deur 'n reeks beelde vinnig na mekaar te flits.
Gebruik:
• Die fotograaf neem elke aand 'n foto van die maan om 'n animasie van die maanfases saam te stel.
Afgelei:
• 3D-animasie
• animasiekunstenaar
• animasierolprent
• rekenaaranimasie
Vertaling:
Engels: animation
Nederlands: animatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|