ondeug [boodskap #136122] |
Tue, 30 March 2021 08:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondeug
Afbreking: on•deug
Samestelling: on- + deug
Selfstandige naamwoord: ondeug
Meervoud: ondeugde
Betekenis:
• Persoon wat kattekwaad aanvang.
• 'n Slegte gewoonte of handeling.
Gebruik:
• Die klein ondeug met al weer my PC se wagwoord verander!
• Sy grootste ondeug is skynheiligheid.
Sinoniem:
• boosheid
• duiweltjie
• euwel
• karakterfout
• kattekwaad
• kwaaddoener
• kwajong
• kwelgees
• maltrap
• rakker
• vabond
• verkeerdheid
Antoniem:
• deug
Afgelei:
• ondeugdelik
• ondeundheid
• ondeugsaam
Vertaling:
Engels: vice, mischief; rascal, naughty person
Nederlands: ondeugd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|