byvoeg [boodskap #136121] |
Tue, 30 March 2021 07:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
byvoeg
Afbreking: by•voeg
Samestelling: by + voeg
Werkwoord: voeg by, byvoeg
Verlede tyd: het bygevoeg
Betekenis:
• Iets ekstra by iets ander sit.
Gebruik:
• 'n Mens kan nie een sekonde aan sy lewe byvoeg nie.
Sinoniem:
• aanlas
• aanvul
• bybring
• bywerk
• bysê
• bysit
• inlas
• insluit
• invoeg
• toevoeg
Antoniem:
• wegvat
Afgelei:
• byvoeging
• byvoeglik
• byvoegsel
Vertaling:
Engels: to add, include, append
Nederlands: bijvoegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|