Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bankrekening
bankrekening [boodskap #136119] Mon, 29 March 2021 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bankrekening
Afbreking: bank•re•ke•ning
Samestelling: bank + rekening


Selfstandige naamwoord: bankrekening
Meervoud: bankrekenings
Verkleinwoord: bankrekeninkie
Meervoud van verkleining: bankrekeninkies

Betekenis:
• 'n Rekening by 'n bank, waarin geld gehou word, of met 'n oortrokke fasiliteit waarvan geld geleen kan word.

Gebruik:
• Ons sal u salaris maandeliks in u bankrekening deponeer.

Afgelei:
• bankrekeningnommer

Hiponiem:
• spaarrekening
• tjekrekening

Vertaling:
Engels: bank account
Nederlands: bankrekening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beproewing
Volgende onderwerp: hiperbool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:01:08 UTC 2025