Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlekker
verlekker [boodskap #136117] Mon, 29 March 2021 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlekker
Afbreking: ver•lek•ker
Samestelling: ver- + lekker


Werkwoord: verlekker
Verlede tyd: het verlekker

Betekenis:
• Iets terdeë geniet; behae daarin skep.

Gebruik:
• Moenie jou in ander mense se swaarkry verlekker nie.

Vertaling:
Engels: to take pleasure in
Nederlands: verlekkeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerkaatsing
Volgende onderwerp: beproewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:58:12 UTC 2025