weerkaatsing [boodskap #136116] |
Mon, 29 March 2021 14:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weerkaatsing
Afbreking: weer•kaat•sing
Selfstandige naamwoord: weerkaatsing
Meervoud: weerkaatsings
Verkleinwoord: weerkaatsinkie
Meervoud van verkleining: weerkaatsinkies
Betekenis:
• Die terugslag van lig of klank.
Gebruik:
• Hy skrik homself boeglam toe hy sy eie weerkaatsing in die spieël sien.
Sinoniem:
• eggo
• kaatsing
• refleksie
• spieëlbeeld
• terugkaatsing
• terugstrooiing
• weerklank
• weerspieëling
• weerskynsel
Afgelei:
• weerkaatsingshoek
Vertaling:
Engels: reflection
Nederlands: weerkaatsing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|