geheimhouding [boodskap #136115] |
Mon, 29 March 2021 12:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geheimhouding
Afbreking: ge•heim•hou•ding
Samestelling: geheim + houding
Selfstandige naamwoord: geheimhouding
Meervoud: geheimhoudinge
Betekenis:
• Die handeling om inligting privaat en geheim te hou en dit nie te openbaar of uit te lap nie.
Gebruik:
• Uiteraard saai hierdie geheimhouding agterdog, suspisie en wantroue, veral omdat dit oor 'n saak van openbare belang handel.
Sinoniem:
• stilswygendheid
• verberging
• verheling
• verswyging
Vertaling:
Engels: secrecy
Nederlands: geheimhouding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|