Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konfidensialiteit
konfidensialiteit [boodskap #136114] Mon, 29 March 2021 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konfidensialiteit
Afbreking: kon•fi•den•si•a•li•teit


Selfstandige naamwoord: konfidensialiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling om inligting privaat en geheim (konfidensieel) te hou.

Gebruik:
Konfidensialiteit is uiters belangrik om pasiënte se vertroue te wen en te behou.

Sinoniem:
• vertroulikheid

Vertaling:
Engels: confidentiality
Nederlands: vertrouwelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medelye
Volgende onderwerp: geheimhouding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:56:59 UTC 2025