medelye [boodskap #136113] |
Mon, 29 March 2021 11:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
medelye
Afbreking: me•de•ly•e
Selfstandige naamwoord: medelye
Meervoud: –
Betekenis:
• Gevoel van jammerte vir iemand in 'n slegte situasie; verdriet oor 'n anders se leed.
Gebruik:
• Hy het medelye aan die oorledene se familie en vriende betuig.
Wisselvorm:
• medelyde
• meelye
Sinoniem:
• besorgdheid
• empatie
• deernis
• jammerte
• liefdadigheid
• medemenslikheid
• meegevoel
• ontferming
• simpatie
Antoniem:
• ongevoeligheid
Vertaling:
Engels: pity, compassion
Nederlands: medelijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|