leeuspoor [boodskap #136111] |
Sun, 28 March 2021 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leeuspoor
Afbreking: leeu•spoor
Samestelling: leeu + spoor
Selfstandige naamwoord: leeuspoor
Meervoud: leeuspore
Verkleinwoord: leeuspoortjie
Meervoud van verkleining: leeuspoortjies
Betekenis:
• Die spoor van 'n leeu.
Gebruik:
• Julle moet versigtig wees, ons het gister 'n leeuspoort in die pad gesien.
Vertaling:
Engels: lion trail
Nederlands: leeuwenspoor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|