Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manikuur
manikuur [boodskap #136110] Sun, 28 March 2021 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
manikuur
Afbreking: ma•ni•kuur


Selfstandige naamwoord: manikuur
Meervoud: manikure

Betekenis:
• Die versorging van die hande en naels.

Gebruik:
• Om 'n manikuur te kry is 'n voorreg wat vir baie 'n noodsaaklikheid geword het.

Sinoniem:
• handeversorging
• naelversorging

Afgelei:
• manikuurstel

Vertaling:
Engels: manicure
Nederlands: manicure


Werkwoord: manikuur
Verlede tyd: het gemanikuur

Betekenis:
• Om die hande en naels te versorg.

Gebruik:
• Al wat jy nodig het om naels te manikuur is 'n naelknipper, naelvyl en naelpolitoer.

Vertaling:
Engels: to manicure
Nederlands: manicuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: posstuk
Volgende onderwerp: leeuspoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:09:42 UTC 2025