Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » posstuk
posstuk [boodskap #136109] Sun, 28 March 2021 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
posstuk
Afbreking: pos•stuk
Samestelling: pos + stuk


Selfstandige naamwoord: posstuk
Meervoud: posstukke
Verkleinwoord: posstukkie
Meervoud van verkleining: posstukkies

Betekenis:
• 'n Item wat per pos gestuur word.

Gebruik:
• Maak seker dat u die regte afleweringsadres op die posstuk aanbring.

Hiponiem:
• brief
• pakket
• pakkie
• poskaart

Afgelei:
• posstuktarief

Vertaling:
Engels: piece of mail, postal article
Nederlands: poststuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nypend
Volgende onderwerp: manikuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:48:37 UTC 2025