nypend [boodskap #136108] |
Sun, 28 March 2021 16:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nypend
Afbreking: ny•pend
Byvoeglike naamwoord: nypend
Vergrotende trap: nypender
Oortreffende trap: nypendste
Attributief: nypende
Betekenis:
• Wat ernstig en dringend is.
Gebruik:
• So nypend was die tekort aan arbeid dat mynwerkers selfs uit Sjina ingevoer is.
Sinoniem:
• fel
• knellend
• knypend
• kwaai
Vertaling:
Engels: grinding, dire, urgent
Nederlands: nijpend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|