eiesinnig [boodskap #136107] |
Sun, 28 March 2021 16:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eiesinnig
Afbreking: ei•e•sin•nig
Byvoeglike naamwoord: eiesinnig
Vergrotende trap: eiesinniger
Oortreffende trap: eiesinnigste
Attributief: eiesinnige
Betekenis:
• Gesê van iemand wat sy eie sin volg.
Gebruik:
• In tye van voorspoed is mense gewoonlik meer selfgefokus en eiesinnig.
Sinoniem:
• balsturig
• dikkoppig
• dwarstrekkerig
• dwarsweg
• eiewillig
• eiewys
• halsstarrig
• hardkoppig
• koppig
• steeks
• stroomop
• vasberade
• vasbeslote
• weerbarstig
Afgelei:
• eiesinnigheid
Vertaling:
Engels: headstrong, self-willed
Nederlands: eigenzinnig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|