Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaafsel
skaafsel [boodskap #136103] Sun, 28 March 2021 13:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaafsel
Afbreking: skaaf•sel


Selfstandige naamwoord: skaafsel
Meervoud: skaafsels
Verkleinwoord: skaafseltjie
Meervoud van verkleining: skaafseltjies

Betekenis:
• 'n Dun repie hout, meestal gekrul, soos wat vrykom as 'n plank geskaaf word.

Gebruik:
• Maak jou potlood skerp en gooi die skaafsels in die asblik.

Sinoniem:
• houtkrul
• skaafkrul

Afgelei:
• houtskaafsel

Verwant:
• saagsel

Vertaling:
Engels: shaving
Nederlands: schaafsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: juwelier
Volgende onderwerp: smaakvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:40:25 UTC 2025