grondhoop [boodskap #136101] |
Sun, 28 March 2021 10:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondhoop
Afbreking: grond•hoop
Samestelling: grond + hoop
Selfstandige naamwoord: grondhoop
Meervoud: grondhope
Verkleinwoord: grondhopie
Meervoud van verkleining: grondhopies
Betekenis:
• 'n Hoop grond.
Gebruik:
• Toe die swembad diep genoeg was, was daar 'n reusagtige grondhoop in ons tuin wat weggery moes word.
Vertaling:
Engels: earth‐mound, pile of dirt or soil
Nederlands: aardhoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|