seks [boodskap #136098] |
Sun, 28 March 2021 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seks
Afbreking: seks
Selfstandige naamwoord: seks
Meervoud: sekse
Betekenis:
• Die geslag van 'n mens of dier, manlik of vroulik.
Gebruik:
• Seksisme is die diskriminasie op grond van 'n persoon se seks.
Sinoniem:
• seksualiteit
• geslag
Verwant:
• vroulikheid
• manlikheid
Vertaling:
Engels: sexuality
Nederlands: seks
Selfstandige naamwoord: seks
Meervoud: –
Betekenis:
• Liggaamlike aktiwiteit wat tot opwinding en voortplanting lei.
Gebruik:
• Seks bevredig die seksdrang (libido), bewerkstellig voortplanting en speel ook 'n sentrale rol in die liefdesverhouding.
Sinoniem:
• gemeenskap
• geslagsdaad
• geslagsgemeenskap
• geslagsomgang
• geslagsverkeer
• kopulasie
• omgang
• paring
Afgelei:
• seksbehep
• seksdaad
• seksdokter
• seksdrang
• sekseskapade
• seksisme
• seksisties
• sekskatjie
• sekskliniek
• sekskomedie
• sekslewe
• seksmaat
• seksoloog
• seksoortreder
• seksopkikker
• seksopvoeding
• sekspil
• seksposisie
• seksroetine
• seksroman
• sekssimbool
• seksspel
• seksterapeut
• seksterapie
• sekstoneel
• seksueel
• seksuologie
• seksuoloog
• seksverhouding
• seksvoorligting
• seksvoorwerp
Vertaling:
Engels: sex
Nederlands: seks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|