volksvreemd [boodskap #136097] |
Sun, 28 March 2021 08:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volksvreemd
Afbreking: volks•vreemd
Samestelling: volk + -s- + vreemd
Byvoeglike naamwoord: volksvreemd
Attributief: volksvreemde
Betekenis:
• Wat nie volgens die aanvaarde gewoontes en gebruike van jou mense is nie.
Gebruik:
• Dis volksvreemd dat betogers skole afbrand wanneer hulle eintlik beter onderrig wil hê.
Afgelei:
• volksvreemdes
Verwant:
• wêreldvreemd
Vertaling:
Engels: foreign, strange
Nederlands: volksvreemd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|