veter [boodskap #136096] |
Sat, 27 March 2021 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veter
Afbreking: ve•ter
Selfstandige naamwoord: veter
Meervoud: veters
Verkleinwoord: vetertjie
Meervoud van verkleining: vetertjies
Betekenis:
• 'n Tou of koord waarmee dele van kledingstukke, skoene, seile, ens. aan mekaar vasgeryg word.
Gebruik:
• Jou veter is los.
Sinoniem:
• rygkoord
• rygriem
• rygtou
Afgelei:
• skoenveter
Vertaling:
Engels: shoelace, boot-lace, stay-lace
Nederlands: veter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|