voortbring [boodskap #136095] |
Sat, 27 March 2021 18:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voortbring
Afbreking: voort•bring
Werkwoord: bring voort, voortbring
Verlede tyd: het voortgebring
Betekenis:
• Iets laat ontstaan; in die lewe roep.
Gebruik:
• En God het gesê: Laat die aarde voortbring grasspruitjies, plante wat saad gee en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde. [Genesis 1:11]
Sinoniem:
• baar
• fabriseer
• genereer
• induseer
• kraam
• konstrueer
• kweek
• maak
• ontstaan
• oplewer
• oprig
• skep
• teel
• uitbroei
• vervaardig
• verwek
• voortplant
Afgelei:
• voortbringer
• voortbringsel
Vertaling:
Engels: to bear, generate, produce
Nederlands: voortbrengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|