telefonis [boodskap #136094] |
Sat, 27 March 2021 17:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
telefonis
Afbreking: te•le•fo•nis
Selfstandige naamwoord: telefonis
Meervoud: telefoniste
Betekenis:
• Persoon wat telefone antwoord en oproepe deursit.
Gebruik:
• Die maatskappy se telefonis het 'n boodskap geneem.
Antoniem:
• telefoniste (vroulik)
Vertaling:
Engels: telephone operator, telephonist
Nederlands: telefonist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|